Welkom


Welkom aan alle huidige en toekomstige Bus Jannies!
Die doel van hierdie blad is om inligting en kommunikasie rakende die bus te deel.
Saam met ons vriendelike en bekwame bus bestuurder, Mnr. Steyn, sien ons uit daarna om hierdie diens te bied.